Slide 1

Het jy 'n gehoorprobleem?

Michaelides & Vermaas is opgelei in die voorkoming, diagnose en nie-mediese behandeling van gehoor by volwassenes.

Slide 1

Ons sorg vir jou Gehoor Sedert 1992!

Michaelides & Vermaas bedien die gemeenskap van Klerksdorp sedert 1992. Laat ons jou bystaan!

Slide 1

Hoor en ervaar al
die klanke van die lewe!

Ons glo vas dat almal se gehoor kosbaar is.
As jy glo dat jy enige gehoorprobleme het, laat ons jou bystaan!

previous arrow
next arrow

Diagnostiese Dienste

Michaelides en Vermaas bied ‘n reeks diagnostiese dienste aan ons kliĆ«nte, insluitend:

  • Oudiologiese toetsing.
  • Suiwertoon luggeleiding oudiometrie.
  • Suiwer toon beengeleiding oudiometrie.
  • Spraak ontvangs drempels.
  • Spraak diskriminasie toetse.
  • Ongemak Drempel.
  • Oto akoestiese emissies (OAE).
  • ABR.
  • ASSR.

Nie seker wat jy nodig het nie?

Bel ons eenvoudig en bespreek vir jouself ‘n afspraak. Ons is hier om te help! Michaelides en Vermaas, u gehoorverskaffer sedert 1992.