Tel: 018 468-6393 / 468-8173    

       Cell: 079 897 9510

custom-css

.

Languages

Pret Praat

Titel Pret Praat Fotos Beskrywing Taksonomie
Sonbesie sonbesie

Die gehoororgaan van ‘n sonbesie sit in sy maag

 

Diere & Insekte gehoor feite
Krieke krieke

Die gehoororgaan van krieke sit in hulle knieë

Diere & Insekte gehoor feite
Muskiet Muskiet

Manlike muskiete hoor met behulp van duisende haarselletjies wat op hulle voelers groei

 

Diere & Insekte gehoor feite
Visse Visse

Visse het nie ore nie maar hulle kan wel hoor. Hulle “hoor” die veranderinge in druk deur die riwwe op hulle lywe

Diere & Insekte gehoor feite
Slange Slange

Slange het ook nie ore nie maar hulle tonge is sensitief vir die vibrasies van klank

Diere & Insekte gehoor feite
Papegaaie Papegaaie
  • Papegaaie het uitsonderlike gehoor.
  • Tydens die Tweede Wêreld oorlog was papegaaie aangehou op die Eiffeltoring omdat hulle lank voor mense aankomende vliegtuie kon hoor
Diere & Insekte gehoor feite
Honde Honde
  • Honde kan baie hoër klanke as mense hoor. Daarom reageer hulle op hondefluitjies wat mense nie kan hoor nie
  • ‘n Hond se ore word beheer deur 18 spiere wat saamwerk dat die ore kan buig en draai
Diere & Insekte gehoor feite
Kameelperd Kameelperd

‘n Kameelperd kan sy ore skoonmaak met sy 21-duim lange tong

Diere & Insekte gehoor feite
Kat kat

‘n Kat se ore word beheer deur 32 spiere en elke oor kan afsonderlik draai

Diere & Insekte gehoor feite

Bladsye