Tel: 018 468-6393 / 468-8173    

       Cell: 079 897 9510

custom-css

.

Languages

Produkte En Diense

Michaelides & Vermaas Gehoorsentrum spesialiseer in die passing van gehoorapparate, verskaffing van toebehore en gehoorbeskerming en goeie opvolgdienste.

Ons werk met die leiers in gehoorapparaat tegnologie met produkte wat aan ons hoë standaarde voldoen. Ons bied ‘n verskeidenheid van gehoorapparate wat aan veskillende behoeftes voldoen met ‘n wye verskeidenheid prysklasse.

Ons verskaf waarborge, ondersteuning en diens vir alle produkte wat ons verskaf.