Produkte en dienste
Michaelides & Vermaas Gehoorsentrum spesialiseer in die pas van gehoorapparate, aflewering van gehoorapparaatbykomstighede en die lewering van uitstaande naverkoopondersteuning.
Ons werk saam met vooraanstaande gehoorapparaatvervaardigers wie se produkte aan ons streng standaarde voldoen en bied ‘n omvattende portefeulje van gehoorapparate wat ontwerp is vir alle tipes gehoorverlies, individuele vereistes, individuele leefstyle en verskillende style van gehoorapparate oor ‘n wye prysklas. Ons verskaf waarborge, ondersteuning en hersteldienste vir al die produkte wat ons verkoop.
Gehoor Toetse
Dit is onmoontlik om die regte gehoorapparaat te kies sonder om eers jou gehoor te laat assesseer. 'n Volledige diagnostiese evaluering van jou gehoor sal eers gedoen moet word.
Gehoor Toetse
Industriële Oudiologie
Ons bied 'n reeks dienste soos suiwertoon luggeleiding oudiometrie, suiwer toon been geleiding oudiometrie en meer! Vind ons wat ons nog bied deur op die knoppie hieronder te klik.
Industriële Oudiologie
Gehoorapparate
Ons het 'n groot verskeidenheid van gehoorapparate, gehoorbeskerming, Dri Aid, batterye, bykomstighede en meer. Kyk na ons volledige lys produkte wat ons aanbied deur op die knoppie hieronder te klik.
Gehoorapparate
Herstel
Herstelwerk op die perseel sal skoonmaak en nagaan van gehoorapparate, vervanging van oorstukkies en vervanging van die meeste batterydeure insluit. Klik hieronder om meer te wete te kom.
Herstel
Tinnitus
Tinnitus word gedefinieer as die persepsie van klank in die afwesigheid van 'n eksterne klankbron. Dit staan algemeen bekend as 'n "kop geraas", "oor geraas" of "gelui in die ore".
Tinnitus
Bel ons en maak 'n afspraak!
Bel ons eenvoudig en maak ‘n afspraak. Ons is hier om te help! Michaelides en Vermaas, u gehoorverskaffer sedert 1992.