Slide 1

Het jy 'n gehoorprobleem?

Michaelides & Vermaas is opgelei in die voorkoming, diagnose en nie-mediese behandeling van gehoor by volwassenes.

Slide 1

Ons sorg vir jou Gehoor Sedert 1992!

Michaelides & Vermaas bedien die gemeenskap van Klerksdorp sedert 1992. Laat ons jou bystaan!

Slide 1

Hoor en ervaar al
die klanke van die lewe!

Ons glo vas dat almal se gehoor kosbaar is.
As jy glo dat jy enige gehoorprobleme het, laat ons jou bystaan!

previous arrow
next arrow

Bespreek 'n afspraak:

Dit sal ons 'n plesier wees om jou by te staan!

As jy ons wil kontak om ‘n diens te bespreek, skakel gerus die nommer hieronder, alternatiewelik kan jy die vorm invul en ons sal jou terugbel.

Gratis opvolgdiens vir tot 1 jaar. Bepalings en voorwaardes geld.

018 468 6393 | 018 468 8173
renate@gds.co.za / angmic@gds.co.za
42 Central Ave, Flamwood, Klerksdorp