Industriële Oudiologie


Michaelides en Vermaas bied ‘n reeks diagnostiese en industriële dienste aan ons kliënte wat die volgende insluit:
- Suiwertoon luggeleiding oudiometrie.
- Suiwer toon beengeleiding oudiometrie.
- Spraak ontvangs drempels.
- Spraak diskriminasie toetse.
- Hardheid ongemak.
- Oto akoestiese emissies (OAE).
- Eustachian Tube Toetsing.
- Akoestiese reflekstoetsing.
- Middeloor analise.
- ABR.
- ASSR.


Bel ons en maak 'n afspraak!
Bel ons eenvoudig en maak ‘n afspraak. Ons is hier om te help! Michaelides en Vermaas, u gehoorverskaffer sedert 1992.